Escentia se suurlemoen-olie kan allergieë verminder.
Dit kan ook vertering aanhelp en naarheid verminder wanneer dit in die vel ingevryf word.
Die suurlemoen-olie kan help om mens se vel skoon te maak en kan selfs gebruik word as ‘n skoonmaakmiddel vir jou huis.
Om meer uit te vind volg Escentia Products op Facebook of stuur vir hulle ‘n e-pos na [email protected].



