August 4, 2021

Debt Wise Group – ek betaal R 5815 minder aan my skuld elke maand

‘Ek is ‘n kliënt by Debt Wise GroepPty skuldberaders. Ek het aangesluit nadat Covid-19 my inkomste negatief beïnvloed het. Dit was elke  maand ‘n stryd om al my skuld te betaal te kry en genoeg te hê om van te lewe, met die gevolg het ek agterstallig geraak en die skuldeiser het my bly bel en dreig. Met die hulp van hierdie firma betaal ek minder aan my skuld en het ek genoeg om van te lewe.’

‘Ek sal enigiemand wat oor skuld probleme het, aanraai om van hulle diens gebruik te maak.’

Doen ‘n gratis assessering van jou finansies en sien hoe Debt Wise jou ook kan help.

Vir meer inligting besoek ons webtuiste www.debtwisegroup.co.za

E-pos: [email protected]

Of WhatsApp: 064 507 4714

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *