Lavandin is ‘n essensiële-olie wat daarmee kan help.
Lavandin word gebruik in anti-verouderingsroom. Dit werk direk om die epidermis te omskep.
Hierdie essensiële-olie kan akneemerke genees, pigmentasie verwyder en selfs help met selluliet.
Besoek Escentia Products op Facebook of besoek hulle webtuiste hier http://www.essential-oils.co.za/ vir meer inligting.
Of epos hulle hier: [email protected]



