Country Hotels – soek jy iewers om te bly?

Deel hierdie storie / Share this story

Country Hotels, Kuruman Inn kan nie wag om jou te verwelkom met ope arms in die Noord-Kaap, in die pragtige natuurskoon soos net die Noord-Kaap dit kan aanbied, nie.

Country Hotels bied jou gemaklike gerief met plattelandse gasvryheid. 

www.countryhotels.co.za.

Country Hotels op Clanwilliam, Springbok, Vioolsdrif, Pofadder, Kathu, Kuruman, en Calvinia.