Cansa – inry – konsert!

5 September 2020 gaan Cansa hulle heel eerste inry-konsert hou!

Vanaf 18:00 tot 21:00 by Weltevreden Guest Lodge.

Plaaslike kunstenaars sluit in: Thys Beukes, Eugene Prinsloo, Diana Fouche and Hannah Prinsloo.

Vir meer inligting, skakel vir Elmareth by 0828029764

Boek kaartjies aanlyn hier: http://www.kimberleyevents.co.za

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *