Baie geluk aan Bonita van Heerden wat die R1000-koopbewys van Vermeulens Build It gewen het! Raymond Oehley, bestuurder (47) van die Vermeulens Build it tak in Georgestraat, het die koopbewys vanoggend aan haar oorhandig.
Volg die wenk van die week elke Woensdag en gaan like hulle Facebook-blad, om in aanmerking te kom vir dié maand se R1000-koopbewys.



