Wen R1000-koopbewys by Vermeulens Build it!

Deel hierdie storie / Share this story

Wen R1000-koopbewys by Vermeulens Build it!

Om in te skryf, beantwoord die vraag van “Woensdag Wenke”:

  1. Wat bepaal die plasing van ‘n televisie?

2. “Like” Vermeulens Build it se bladsy vir spesiale aanbiedinge.

Wenner word 31 Augustus aangekondig.