KIMBERLEY – Soos wat mens deur die strate van Monument Hoogte ry sien jy net oopgeskeurde swartsakke en rommel wat die wêreld vol lê. Is dit die werk van ’n kwaadwillige? Woon jy in Monument Hoogte? Is jou sakke ook oopgeskeur?
Thoko Riet, woordvoerder van die Sol Plaatje-munisipaliteit, sê die sakke word wel vandag nog vandag opgetel.














