KIMBERLEY. – FiND iT Auctions se derde veiling is nou aan. Daar is fantastiese produkte, van meubels, tot beddens, baba-goedere, koffiemasjiene en vele meer.
Gaan loer aanlyn tot 14:00 vanmiddag, wanneer die veiling sluit.
Hoe dit werk:
Jy moet registreer en ingeteken wees om te kan bie. As jy sukkel, gebruik die “live chat” vir raad en ondersteuning. FiND iT Auctions se agente is deurlopend aanlyn.
Gaan kyk nou en bie! Gaan na FiND iT Auctions.


















