Sluit aan by die premier van die Noord-Kaap, dr. Zamani Saul en die LUR van vervoer, veiligheid en skakel, Nomandla Bloem, by die aankondiging van die Noord-Kaapse misdaadstatistiek vir die periode 2019/20. Die statistieke word voorgelê deur die provinsiale polisiekommissaris lt. genl. Risimati Shivuri.
Kyk die regstreekse uitsending hier:



