Ou huis brand in Beaconsfield

KIMBERLEY – ’n Ou huis in Beaconsfield is tans besig om te brand. Die brandweer is op die toneel.

Volgens ’n bron is die huis al ’n geruime tyd leeg en bly die eienaar nie meer daar nie. Dit is glo ’n historiese huis en die rede vir die brand is steeds onbekend.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *


The maximum upload file size: 10 MB.
You can upload: image.
Links to YouTube, Facebook, Twitter and other services inserted in the comment text will be automatically embedded.

%d bloggers like this: