Beweerde bedrieërs uit op borg

Deel hierdie storie / Share this story

NOORD-WES – Siyakhula Zitha (19) en Kamogelo Makua (20) is elk op borgtog van R5 000 vrygelaat nadat hulle vir twee afsonderlike sake van bedrog en die besit van vermoedelik gesteelde motorvoertuie op Donderdag 23 Julie 2020 in die Klerksdorp-landdroshof verskyn het.

Lees die volledige persverklaring hier:

NORTH WEST – Equal Siyakhula Zitha (19) and Kamogelo Makua (20) were granted R5000.00 bail each upon appearance in the Klerksdorp Magistrate’s Court on Thursday, 23 July 2020 for two separate cases of fraud and possession of suspected stolen motor vehicle.

The accused were arrested in Phola near Ogies, Mpumalanga on Tuesday, 21 July 2020, subsequent to investigation regarding fraudulent car deals on Monday, 20 July 2020 at one of the car dealerships in Klerksdorp.