‘n Mooi voordeur kan die aansig van jou huis verander. Nie net laat dit jou besoekers welkom voel nie, maar jy sien uit om by die voordeur in te stap.
Vermeulens Build It het verskeie deurkosyne en deure waaruit jy kan kies. Besoek hulle dié naweek en beplan aan die vooraansig van jou huis.
Vermeulens Build It is by 35-50 Georgestraat of bel 053 832 9666. Die winkel in Galeshewe is op die hoek van Seleke en Seochoarengstraat of bel 053 871 1400.
Maak ook seker jy sluit aan by hulle Facebookblad.
Foto: Pinterest



