Skole vir vier weke gesluitFiND iT Redaksie-spanJuly 23, 2020Tuis Deel hierdie storie / Share this story President Cyril Ramaphosa het vanaand aangekondig skole regoor die land sluit vir die volgende vier weke. Daar is uitsonderinge: Gr. 12 sal op 3 Augustus terugkeer en gr. 7 op 10 Augustus. Die res van die grade sal op 24 Augustus ingefasseer word. Previous Post President Ramaphosa aan die woord – kyk hier Next Post Die huidige skooljaar word tot 2021 verleng.