Brandweer se beheerkamer toe weens Covid-gevalTania SmithJuly 22, 2020Tuis Deel hierdie storie / Share this story KIMBERLEY. – Die beheerkamer van die brandweer hier is weer toe as gevolg van ‘n positiewe Covid-19 geval. Dit word ontsmet. Vir noodgevalle kontak Ryno Griesel by 083 444 8003. Previous Post Baba hondjie weg in Newpark-area Next Post AD – Torga Optical het ‘n dubbele multi-fokale promosie