Nuwe kombuiskaste gee heel nuwe gevoel

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY. – Om jou kombuiskaste oor te doen, klink dalk na baie werk. Met die regte span is dit maklik om jou huis ‘n hele nuwe gevoel te gee!

By Vermeulens Build It sny die houtwerkspan die groottes van jou hout presies soos jy dit wil hê. Besoek Vermeulens Build It die naweek om jou nuwe kombuiskaste te beplan!

Vermeulens Build It is by 42-50 Georgestraat of bel 053 832 9666. Die winkel in Galeshewe is op die hoek van Seleke en Seochoarengstraat of bel 053 871 1400.

Maak ook seker jy sluit aan by hulle Facebookblad.