Hond op Douglas-pad opgetelTania SmithJuly 15, 2020Tuis Deel hierdie storie / Share this story KIMBERLEY – ’n Teef is op die Douglas-pad opgetel. Sy het ’n pragtige geaardheid en is vriendelik. Indien dit jou hond is, skakel asseblief vir Antoinette by 071 926 7073. Previous Post Fase 1-beurtkrag verander na fase 2 Next Post Honde word met gevriesde dam verras