Die stryd is werklik.
Met soveel onsekerheid in ons land is ekstra geld in jou sak baie belangrik daarom het Spec-Savers ‘n Koop Nou Betaal Later-plan. Hierdie plan is ses maande rente vry.
Maak seker jy doen vandag nog aansoek vir ‘n Spec-Savers rekening.
Skakel hulle North Cape mall tak by 053 832 6823 of Diamond Pavillion mall by 053 832 9280 of Kim park tak by 053 831 4264
Jy kan ook HIER klik vir meer inligting.



