KIMBERLEY – Meisiekind, ’n Jack Russel-tefie, het Saterdag 4 Julie 2020 in die Beaconsfield-area verlore geraak.
Sy het by die kar se ruit uitgespring toe haar eienaar in die winkel was. Haar eienaar het haar reeds by die DBV gaan soek, maar haar nie daar gevind nie.
Indien jy weet waar Meisiekind is of haar dalk gesien het, kontak asseblief vir Monique by 084 990 8934.



