Vir al die wynliefhebers, hier is julle geleentheid vir ‘n wyn-skeepstog. In Europa is wynbootritte baie gewild. Op hierdie rit kry jy nie net ‘n verskeidenheid van wyne om te proe nie, maar leer jy ook die oorsprong van die verskillende wyne.
Lees meer op Travel Awaits oor al die avonture wat tesame gaan met die wyn-skeeptog.



