Groentee is gewild vir die effek wat dit op gewig verlies het, maar dit is nie al waarvoor dit voordelig is nie. “Dit is die gesondste ding wat ek aan kan dink” sê Christopher Ochner, navorsingswetenskaplike.
Lees meer oor die ander aspekte wat groen tee vir jou inhou.



