KIMBERLEY – ’n Watermeter in Carrintongweg, wat al ’n geruime tyd lek, het gebars.
Ockie Fourie, DA-raadslid, sê die watermeter het al ’n geruime tydjie gelek en hy die gebarste watermeter is by die munisipaliteit aangemeld. “Dit is ’n klomp water wat in Carrington en Watsonstraat afloop.”
FiND iT het navraag by die Sol Plaatje-munisipaliteit gedoen en wag vir terugvoer.



