KIMBERLEY – Sanlam het die inisiatief geneem om ’n aantal maskers aan Nehawu te skenk. Die oorhandiging het vandag plaasgevind.
In die foto:
Tebogo Mompati – Nehawu
Marissa Meyer – Sanlam
Epharaim Mokomela – Sanlam Sky
Steffen Comellis – Nehawu
Dorothy Manong Sanlam Sky



