Ligte maak die huis

Deel hierdie storie / Share this story

Mooi ligte kan jou hele huis anders laat lyk. Veral buiteligte bring ‘n ander element na die buitekant van jou huis.

Besoek Vermeulens Build It dié naweek en kyk watter mooi ligte het hulle.

Besoek Vermeulens Build It by Georgestraat 42-50 of bel 053 832 9666. Die winkel in Galeshewe is op die hoek van Seleke- en Seochoarengstraat of bel 053 871 1400.