Chippy, Jasmin en Miss Harold Custard, die rotshopper-pikkewyne, herinner ons om nooit op te hou om nuuskierig te wees nie.
Dié pikkewyne het Harry, die molslang, vir die eerste keer ontmoet en was totaal betower.
Volg Two Oceans Aquarium se Facebook-bladsy hier vir meer sulke oulike video’s.



