Vermeulens Build It het ‘n uitgebreide kliëntebasis in die Noord-Kaap, sowel as dele van die Vrystaat-provinsie.
Albei takke van die winkel is gedurende fase 4 oop.
Besoek Vermeulens Build It by 42-50 Georgestraat of bel 053 832 9666. Die winkel in Galeshewe is op die hoek van Seleke en Seochoarengstraat of bel 053 871 1400.
[su_gmap width=”100%” height=”400″ responsive=”yes” address=”42 – 50 George Street, Kimberley, Northern Cape” zoom=”0″ class=””]
[su_gmap width=”100%” height=”400″ responsive=”yes” address=”C/O Seleke & Seochoareng street, Kimberley, Northern Cape” zoom=”0″ class=””]





