KIMBERLEY. – Groot chaos heers in Galeshewe nadat daar na bewering ‘n kind in ‘n drein gewaar is.
Die polisie en brandweer is op die toneel. Omstanders het aan FiND it gesê hulle is nie seker wat aangaan nie. Iemand het vermoedelik ‘n kind in ‘n drein gewaar.





