SUID-AFRIKA. – Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, sal eers môre om 16:00 die land inlig oor wat die volgende stap vir skole is.
Dié perskonferensie sou vandag plaasvind, met opvoeders en ouer wat op hete kole is oor wanneer die skole sal begin.
Dit is uitgestel tot môre.



