The Fat Greek: bestel jou ete nou

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY. – The Fat Greek is oop vir bestellings, met ‘n gespesialiseerde spyskaart elke week.

Die tye die naweek is:

Vrydag, 1 Mei: 16:30 – 19:00

Saterdag, 2 Mei: 16:30 – 19:00

Die etes vir Vrydag en Saterdag is:

Fillet Swisse served with chips – R165

Kleftiko (650 g lamb shank) with roast potatoes and a pop’s salad – R185.

Bel 071 438 1091 om jou bestelling te plaas. Afleweringskoste is R50.