KIMBERLEY – Die polisie het inwoners van Greenpoint in Kimberley bygestaan deur hulle te help om hulle oorstroomde huise te dreineer.
Die Kimberley-omgewing het stormreën gekry wat daartoe gelei het dat sommige plekke die afgelope naweek oorstromings gehad het.






