KAAPSTAD. – Chaos het vandag in Mitchells Plain uitgebreek oor kospakkies.
ENCA-verslaggewer Ayesha Ishmael was op die toneel. Sy sê die mense het gesê hulle gaan in die straat bly totdat hulle kospakkies ontvang is.
Die kospakkies wat vroeër uitgedeel is in dié area, was glo vir kinders bedoel en is nie deel van die kospakkies wat na bewering aan die gemeenskap tydens die nasionale inperking belowe is nie. Daar is uitgelig die gemeeenskap het die persepsie dat hulle kospakkies moet ontvang. Lede van die gemeenskap het die polisie met goed begin gooi.
Die mense het baie oproerig geraak en die uitsending is ontwrig.
Hier is die uitsending:



