Danie Gerber: oud-rugbyspeler positief vir Covid-19

Deel hierdie storie / Share this story

Danie Gerber, die beste Springbok-senter wat Suid-Afrika nog opgelewer het, is die eerste hoë-profiel persoon in Suid-Afrika wat positief vir die korornavirus getoets is.

FiND iT kan op hierdie stadium bevestig hy is in isolasie, maar sy toestand is onbekend.

Gerber woon tans in Port Elizabeth.