Covid-19: Gevalle in SA nou 240

Deel hierdie storie / Share this story

Die Nasionale instituut vir oordraagbare siektes het op hulle webtuiste ’n aankondiging gemaak dat die totale hoeveelheid gevalle van Covid-19 in Suid-Afrika nou op 240 staan. Die hoeveelheid persone wat al in Suid-Afrika vir die virus getoets is, is 7 425. Die aantal persone wat negatief vir die virus getoets het, is 7 185.