Hoërskool Diamantveld se Pompoms

Deel hierdie storie / Share this story

Hoërskool Diamantveld se Diamantveld Pompoms het Saterdag voor die hoofwedstryd tussen Sentraal en Diamantveld o/19 A-spanne op die veld gedraf. Diamantveld het Sentraal 60-3 gewen. 

Die pompoms word deur Ramona Brand afgerig. Altesaam 22 leerlinge vanaf gr. 9 – 11 neem deel.

Kyk die video hieronder.

https://www.facebook.com/finditinkimberley/videos/815117512334650/