KwaZulu-Natal – ’n Oudleerling (14) van die Drakensberg-seunskool in Winterton, KwaZulu-Natal, word in April 2020 verhoor nadat hy glo ’n seun (13) verkrag het. Die slagoffer het sy ma vertel die verdagte het hom glo gedwing om orale seks op hom uit te voer.
Bron: News24



