Protesaksie tussen Kimberley en GriekwastadTania SmithJanuary 7, 2020Tuis Deel hierdie storie / Share this story Daar is beweerde protesaksie tussen Kimberley en Griekwastad. Die ingang na Schmidsdriftweg word versper, maar voertuie op die N8 word deurgelaat. Polisie is op die toneel. Previous Post Pekingese-hondjies vermis Next Post Vergiftigingstragedie veroorsaak dood van vier kinders