-deur Nerine Dorman
Dit speel af in die toekomstige samelewing – waar verskillende uitheemse rasse met mense meng. Die twaalf-jarige Nudi voer vir Vadith missdade uit. Op ’n dag word sy uit haar huis uit na die krotbuurte toe geroep deur ’n onweerstaanbare liedjie wat sy net kan hoor. Sy beland in ‘n geheime opleidingsfasiliteit waar almal meeding vir die uiteindelike prys…
Hierdie boek het die Sanlam prys in 2019 gewen vir jeug literatuur. Dit is gepubliseer deur Tafelberg en is beskikbaar by nb uitgewers teen R220.




