Waterlek in Sentraalweg word herstelTania SmithDecember 22, 2019Tuis Deel hierdie storie / Share this story KIMBERLEY – Sol Plaatje-munisipaliteit is tans besig om die waterlek op die hoek van Carrington-en Sentraalweg te herstel. Die water het vir amper drie dae in die pad afgestroom. Previous Post Weer vir môre: “Scattered Thunderstorms ” Next Post Die geskiedenis agter die “lelike Kersfees-truie”