ROOI: Gevaar vir veldbrand – geen oop vureTania SmithDecember 18, 2019Tuis Deel hierdie storie / Share this story KIMBERLEY – Die Suid-Afrikaanse weerdiens het rooi vir vandag op die brandgevaarindeks in die Noord-Kaap aangedui. Riaan Janse van Vuuren van die Kimberley-brandweer maan die publiek teen die maak van oop vure. Foto: Solomonstar Previous Post Sol Plaatje-universiteit hou 5de gradeplegtigheid Next Post Inspirerende spreuk van die dag