NOORD – KAAP – Die polisie in die Noord- en Vrystaat neem deel aan die jaarlikse SANDF (South African National Defence Force) Gun Run. Spanne is van die Departement van Sport, Kuns en Kultuur en ’n Galeshewe-gemeenskapspan.
Altesaam 18 spanne van regoor Suid-Afrika neem vanjaar aan die kompetisie vir fiksheid en uithouvermoë deel. Verskeie belanghebbendes en borge ondersteun hierdie opwindende kompetisie.






