Water stroom al dae lank uit meter

Deel hierdie storie / Share this story

Water stroom sedert  Sondag by ’n watermeter op die hoek van Broadway-en Pullingerstraat uit.

’n Besorgde  leser het die probleem aan FiND iT uitgewys en ook die probleem by die munisipaliteit gerapporteer.

FiND iT het navrae by Thoko Riet, woordvoerder van die Sol Plaatje-munisipaliteit gedoen en wag vir terugvoer. Ons hou julle op hoogte.