KIMBERLEY – Oranje Toyota Kimberley is opsoek na ‘n verkoopspersoon vir gebruikte voertuie.
Die persoon moet voldoen aan die volgende vereistes om te kwalifiseer vir die pos:
- Dit sal voordelig vir die person wees om matriek te hê.
- Moet ten minste drie jaar se ervaring hê met verkope in die motorbedryf.
- Die persoon moet kennis hê van karverkope asook van kliëntewetgewing en handelspraktyke.
- Eerlik en gedissiplineerd wees.
- Moet tweetalig wees met goeie kommunikasievaardighede asook netjies voorkom.
- Onder druk en sonder toesig kan werk.
- Moet rekenaarvaardig wees ( E-Toyota).
- Persoon moet ‘n skoon rekordbewys hê asook ‘n geldige rybewys – kode 08.
Indien jy belangstel in hierdie pos en voldoen aan die minimum vereistes, stuur asseblief jou volledige CV na :
Tiaan van Vuuren
E-pos : [email protected]
Sluitingsdatum: 17:00 op die 6de Desember



