Hoërskool Noord-Kaap presteer by ATKV-olimpiade

Deel hierdie storie / Share this story

Jessica Fourie, ‘n gr. 9-leerder van Hoërskool Noord-Kaap, het aan die jaarlikse ATKV junior Afrikaanse olimpiade deelgeneem en goed presteer. Jessica, wat in die Afrikaans addidionele taalafdeling deelgeneem het, het ‘n gesamentlike tweede posisie in die provinsie behaal.