Hoërskool Noord-Kaap hou sportdinee

Deel hierdie storie / Share this story

 Hoërskool Noord-Kaap het gisteraand hulle jaarlikse sportdinee gehad waartydens hulle die top sportpresteerders vereer het. Die aand was ’n reusesukses. Hier is hulle hooftoekennings van 2019:

Jacquin van Wyk – Mees alsydige sportseun
Charissa Swanepoel – Sportvrou van die jaar
Lauren van Heerden – Mees alsydige sportvrou
Elzandro Fredericks – Sportman van die jaar

Me. Joan Venter, skoolhoof van Hoërskool Noord-Kaap het die geleentheid bygewoon en mnr. Melrick Maddocks het as gasspreker opgetree.