August 5, 2021

Kimdustria in die donker

KIMBERLEY. – Talle besighede in Kimdustria is al sedert vanoggend ná 09:00 sonder elektrisiteit.

Herman Groenewald, eienaar van Herman Junior Transport, sê die elektrisiteit was vanoggend vir ’n kort rukkie aan, maar het kort na 09:00 afgegaan. “Die elektrisiteit het eers omstreeks 15:00 weer aangekom.

’n Navraag is aan Sello Matsie, woordvoerder van die Sol Plaatje-munisipaliteit, gerig. Hy het bevestig die kabels na Kimdustria en Yonder is beskadig.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *