Gebarste pyp in Longstraat – geen antwoorde van Sol

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY. – Daar het vanoggend ’n pyp in Longstraat gebars waar liters water by die straat afgestroom het.

Thoko Riet, woordvoerder van die Sol Plaatje-munisipaliteit, kon teen tyd van publikasie nog nie FiND iT se vrae beantwoord nie.