Kinderpornografie-verdagte môre wéér in hof

Deel hierdie storie / Share this story

BARKLY-WES – Roelof du Toit (40) gaan môre 14 Augustus in die landdroshof op Barkly-Wes op aanklag van die vervaardiging en verspreiding van kinderpornografie verskyn. 

Dié saak is uitgestel na môre en op die rol geplaas sodat die verdedigingsraad die hof rakende die pleit kan toespreek.

FiND iT gaan môre regstreeks verslag doen soos die saak verloop.

Volg die hofsaak hiér.