Minderjarige rol motor

Deel hierdie storie / Share this story

‘n Motor wat op sy dak lê in die tuin van die Gereformeerde Kerk, oorkant die Choctaw Spur, is glo deur ‘n 17-jarige bestuur.

Die 17-jarige bestuurder is gisteraand met ligte beserings na Lenmed Royal-hospitaal gebring. Die hospitaal het bevestig hy is in ongevalle behandel en toe ontslaan.

‘n Video van die motor wat steeds op sy dak in die kerk se tuin lê, is vanoggend aan FiND iT deur ‘n leser gestuur.