Vandale veroorsaak verwoesting by pompstasieTania SmithAugust 5, 2019Tuis Deel hierdie storie / Share this story Vandale het verwoesting gesaai by Camilia-pompstasie. Sol Plaatje-munisipaliteit het op hulle Facebook-bladsy bevestig dat die pompstasie heeltemal vernietig is. “Unfortunately this will negatively affect the community.” Previous Post Taxi-onmin in stad Next Post Sol Plaatje-universiteit hou ‘n dans-werkswinkel