Nasionale orgaanskenkerbewustheidsmaand

Deel hierdie storie / Share this story

Augustus (1 tot 31 Augustus) is nasionale orgaanskenkerbewustheidsmaand.

Wanneer is orgaanskenking nodig?

Orgaanskenking is nodig wanneer die orgaan of organe van ’n pasiënt gefaal het of beskadig is. Dit kan gebeur as gevolg van ’n siekte of beserings.